Homeopaat

Die Gesonde Alternatief

Ons Dienste


Diagnose:

Vega test Expert: Behalwe die gewone diagnosering en behandeling van pasiënte, spesialiseer die praktyk veral in die diagnose van allergieë deur die gebruik van die Vega Test expert toestel.


Behandeling: Die hoofdoel is die behandeling van pasiënte volgens die regulasies en voorgeskryf deur die Allied Health Professional Council of South Africa.

 

 Verkope: Verkoop van homeopatiese medikasie en aanvullings.